Soeker_Gif

Hallo, my naam is J.T. Strauss en ek is ‘n fiksieskrywer met ‘n voorliefde vir spannings- en misdaadverhale. Wie is ek? Lees my storie hier.

My kortverhaalbundel, Soeker en ander verhale, is nou beskikbaar in e-boek formaat op Amazon, Kobo en op Apple iBooks.

Vir meer inligting oor die boek, volg die skakel Soeker en Ander Verhale. Daar is ook kort stukke van die verhale te lees as ‘n voorsmakie.

Volg my op sosiale media en kontak my vir enige navrae .

 

Quote_Donkerbaai2
uit Die Geheim van Donkerbaai in Soeker en Ander Verhale

koopamazonkoopkobokoopapple